Tuesday, June 4, 2013

WK Top Skole Netbalkompetisie (WK Challenge)

Datum :

Saterdag, 8 Junie

 

Tyd :

08:00 Registrasie

08:30 Opening

09:00 Wedstryde begin

 

Plek :

Maties Netbal, Stellenbosch

 

Net die 15A-, 17A- en 1st Span neem deel aan die kompetisie.

 

1 comment:

  1. Is die o/14 WP Challenge uitgestel? Wat is die opvolg van 31 Mei wedstryde wat die groep gespeel het?

    ReplyDelete