Wednesday, May 23, 2012

Netball News - 21 May 2012

Wes-Kaapproewe

Ons o.15, o.16, en o.17 WP netbalspeelsters het Vrydag en Saterdag teen speelsters van Boland en SWD gekompeteer vir 'n plek in die Wes-Kaapspan.  Veels geluk aan die volgende Stellies wat tot die streekspanne verkies is:

o.15  Nichole Taljaardt

o.16  Cindi Pretorius en Elmarie Swanepoel

o.17  Megan Gossmann, Andrea Blows, Courtney Taljaardt, Danielle Adendorff en Abeline Olivier

Hulle gaan gedurende Junie die streek by die nasionale toernooi verteenwoordig.

Punt Sportdag

Baie dankie aan al die netbalspeelsters vir hul puik gedrag, netjiese voorkoms en skitterende sportmanskap.  As gevolg van die Wes-Kaapproewe kon die A-spanne nie deelneem nie.  'n Spesiale dankie aan die o.19B-span wat in die hoofwedstryd gespeel het en getoon het wat Stellies netbalstyl is.

Netbaluitslae:  Stellenberg / Punt  19 Mei 2012

Span / Team

 

opponente

o/19B

Wen 17 - 11

 

o/19C

Verloor 16 - 22

Gekombineerde o/16A en o/18A

o/16B

Wen 27 - 1

 

o/16C

Wen 24 - 3

o/15B

 o/16D

Wen 10 - 9

o/15C

o/14B

Verloor 4 - 14

o/14A

o/14C

Wen 14 - 9

 

o/14D

Verloor 9 - 11

 

o/14E

Verloor 15 - 25

 

 

It is your response to winning or losing that makes you a winner or loser.

No comments:

Post a Comment