Friday, November 25, 2011

Netball Clinic: 6/7 Dec 2011



Afrigtingskliniek / Coaching clinic

Sandra du Plessis, afrigster van die Stellenbosch Netbalinstituut,  bied op Dinsdag 6 en Woensdag 7 Desember ‘n afrigtingskliniek vir al Hoërskool Stellenberg se netbalspeelsters aan. Om te verseker dat alle speelsters kwaliteit afrigting kry, sal die meeste van die afrigsters vir 2012 ook die kursus bywoon.

Registration will take place from 8:30 on court 1 on the Tuesday. The morning session will be from 9:00 to 12:00 and the afternoon from 14:00 until 17:00. The course leaders might change the programme for Wednesday. The cost for the 2 days is R100 per player. In case of bad weather the sessions will take place in the activity centre.

Speelsters dra gemaklike sportklere. Energiegewende drankies en eetgoed is noodsaaklik. ‘n Snoepie sal beskikbaar wees vir die hongerpyne.  Skryfbehoeftes moet asseblief saamgebring word.

Please pay the course fee before or on Monday 5 December at the financial office.

Die kursus is verpligtend vir alle o.14A-, o.16A-, o.19A- en o.19B – speelsters. Die oefengroep vir die eerstespan van 2012 sal ook aangewys word.

Stellies netbalgroete.
Annelie Swart
(Netbalorganiseerder)

No comments:

Post a Comment