Monday, August 1, 2011

26 - 30 July match results


Die eerste netbalspan is een van die 4 beste netbalspanne in Suid-Afrika.
Die Stellies het Vrydag en Saterdag aan die Netbal Grand Series se semi-finale rondtes in Bloemfontein deelgeneem.
Hulle het die Wes-Kaap verteenwoordig teen KZN, die Vrystaat en die Oos-Kaap.
Die Stellies het Hoërskool  Kuswag van Amanzimtoti met  37 – 19 geklop en toe met 3 doele teen Hoërskool
Sentraal van Bloemfontein verloor.
Wat ‘n skitterende prestasie!!                 


Netbaluitslae: Stellenberg / DF Malan 26 Julie
Span / Team
Telling / Score
o/19A
Won 31 - 19
o/19B
Wen 19 - 17
o/16A
won

Netbaluitslae: Stellenberg / Tygerberg 26 Julie
Span / Team
Telling / Score
o/19C
Verloor 23 - 19
o/19D
Won 19 - 9




No comments:

Post a Comment