Monday, March 25, 2013

Netball News : 25 March

Brackenfell Sportsday :

Span/Team

Opponente/Oponent

Telling / Score

14A

Tygerberg

Wen al hulle wedstryde.

 

Bloemhof

 

Durbanville

 

Swartland

16A

Outeniqua

Verloor 6 – 4

 

Bloemhof

Verloor 9 – 3

 

Swartland

Wen 11 – 9

 

Brackenfell

Verloor 10 – 6

19B

Namakwaland

Wen 12 – 5

 

Vryburg

Wen 16 – 6

 

Bredasdorp

Wen 7 – 6

1ste Span

Bloemhof

Wen 10 – 7

 

Outeniqua

Wen 13 – 5

 

Swartland

Wen 20 – 5

 

Topnetbal Toernooi:

Die spelers toer van 29 Maart tot 4 April na George.

Die volgende spelers gaan deelneem aan die Topnetbal Toernooi:

Elmi Boshoff, Saige Bell, Kobie Neethling, Zeandre Nel, Anika Burger, Bronwyn Nel, Tyler Engledoe, Courtleigh Behr, Angelique du Toit.

Monday, March 18, 2013

Netball Results of 16 March 2013

Lutzville Sportdag: 15 – 17 Maart

Die 1ste span- en o.19B oefengroepe het die naweek aan die Lutzville Sportdag deelgeneem.  Albei spanne wen hul 5 uitklopwedstryde. Die B-span het teen A-spanne van Vredendal, Lutzville, Porterville en Monumentpark gespeel.  Die 1ste span het die B-span met 5 doele in die finaal geklop.  Stellenberg spog dus met die wenners en naaswenners vir die toernooi.  Veels geluk en baie dankie vir jul puik gedrag van die naweek!

Paarl Girls High Tournament:                16 March

14A  Opponents

 Score

La Rochelle

22 - 6

Rhenish

30 - 0

Paarl Girls High

15 - 5

Langenhoven

24 - 3

Final

 

La Rochelle

13 – 5

16A  Opponents

 

La Rochelle

23 - 5

Bonnievale

29 - 3

Langenhoven

20 – 4

Final

 

Paarl Girls High

10 - 7

Albei spanne word dus as trofeewenners aangwys.

Veels geluk aan die 4 netbalspanne met hul skitterende prestasies.  Dit voorspel 'n opwindende netbalseisoen vir 2013!

 

Monday, January 28, 2013

Stellies u/17 Team


There we go!!!!


Resting after a tough match.


News : 28 January 2013

Stellies o.17

Stellenberg se o.17 span het tydens die Desembervakansie  aan die SA Nasional Skole Spele  in Pretoria deelgeneem.

The 9 provinces played in a round robin competition over 5 days. The girls played 2 to 3 matches per day in soring temperatures. We lost 3 matches and won 5 matches and ended 4th. The team did well taking into consideration that some of the players are only 15 years old and they had to play against players of 17 years of age.

Die span was reeds vroeg in die toernooi  met beserings gekniehalter, maar niks het die span ondergekry nie. Ons het deurgedruk die laaste 2 dae met slegs 7 spelers en geen reserwes.

Team Western Cape ended 2nd overall at the SA National Schools Games.

'n Groot dankie aan die ouers wat hulle vakansie opgeoffer het om hulle kind toe te laat om aan die toernooi deel te neem.

Skoleproewe

o.19 Proewe:

Maandag en Dinsdag

11 & 12 Februarie 2013

15:00 tot 17:30

Baan 1 & 2

o.16 Proewe:

Woensdag en Donderdag

13 & 14 Februarie 2013

15:00 tot 17:30

Baan 1 & 2

o.14 Proewe:

Dinsdag en Donderdag

18 & 20 Februarie

15:00 tot 17:30

Baan 4

Please note that SUMMER SPORT has PREFERANCE over winter sport.

Closing date for entries is 7 February 2013.

 

Tuesday, October 16, 2012

Stellies u/17

Stellies se o/16A span het Saterdag aan 'n o/17 Top Skole Toernooi deelgeneem in die Paarl om die Wes-Kaap wenners te bepaal wat aan die Nationale Top Skole Toernooi gaan deelneem.

Dit was 'n vreeslike warm dag en nie eens 'n windjie vir afkoel nie, maar die meisies het hulle staal gewys en met hulle oponente afgereken sonder enige probleme.

The team played against Witteberg High School and Augsburg High School.

Results           :           Witteberg     -           Stellies won 44 – 7

                                    Augsburg      -           Stellies won 22 – 11

 

The u/16 team will be representing Western Cape in the u/17 division at the Top Schools Tournament at Tukkies in Pretoria from 9 to 14 December 2012.

 

Well done u/16A for Saturdays victory.

 

4th Term Training

Netball is continueing during the 4th Term for players that is not participating in a summer sport.
 
Program
o/14 tot o/19:
Wanneer - Elke Dinsdag
Tyd - 15:00 tot 16:00
Waar - Baan 1 en 2
 
o/16 Oefengroep:
Wanneer - Elke Donderdag
Tyd - 15:00 tot 16:00
Waar - Baan 1 en 2