Al die netbalnuus by Hoƫrskool Stellenberg // All the netball news at Stellenberg High
Monday, January 28, 2013
News : 28 January 2013
Stellies o.17
Stellenberg se o.17 span het tydens die Desembervakansie aan die SA Nasional Skole Spele in Pretoria deelgeneem.
The 9 provinces played in a round robin competition over 5 days. The girls played 2 to 3 matches per day in soring temperatures. We lost 3 matches and won 5 matches and ended 4th. The team did well taking into consideration that some of the players are only 15 years old and they had to play against players of 17 years of age.
Die span was reeds vroeg in die toernooi met beserings gekniehalter, maar niks het die span ondergekry nie. Ons het deurgedruk die laaste 2 dae met slegs 7 spelers en geen reserwes.
Team Western Cape ended 2nd overall at the SA National Schools Games.
'n Groot dankie aan die ouers wat hulle vakansie opgeoffer het om hulle kind toe te laat om aan die toernooi deel te neem.
Skoleproewe
o.19 Proewe:
Maandag en Dinsdag
11 & 12 Februarie 2013
15:00 tot 17:30
Baan 1 & 2
o.16 Proewe:
Woensdag en Donderdag
13 & 14 Februarie 2013
15:00 tot 17:30
Baan 1 & 2
o.14 Proewe:
Dinsdag en Donderdag
18 & 20 Februarie
15:00 tot 17:30
Baan 4
Please note that SUMMER SPORT has PREFERANCE over winter sport.
Closing date for entries is 7 February 2013.
Monday, October 29, 2012
Tuesday, October 16, 2012
Stellies u/17
Stellies se o/16A span het Saterdag aan 'n o/17 Top Skole Toernooi deelgeneem in die Paarl om die Wes-Kaap wenners te bepaal wat aan die Nationale Top Skole Toernooi gaan deelneem.
Dit was 'n vreeslike warm dag en nie eens 'n windjie vir afkoel nie, maar die meisies het hulle staal gewys en met hulle oponente afgereken sonder enige probleme.
The team played against
Results : Witteberg - Stellies won 44 – 7
The u/16 team will be representing
Well done u/16A for Saturdays victory.
4th Term Training
Monday, September 17, 2012
Results of WP High Schools Finals
- 1st Team
- 19C
- 16A
- 16C
- 16D
- 16E
- 14A
- 14B
- 14E
The following teams won SILWER:
- 14C


