| Span / Team | Telling / Score |
| 16E vs Curro 16A | Wen 19 – 9 |
| 16F vs Curro 19B | Verloor 21 – 3 |
| 14E vs Curro 14A | Lost 26 – 1 |
| 14F vs Curro 13A | Lost 26 - 1 |
Al die netbalnuus by Hoërskool Stellenberg // All the netball news at Stellenberg High
Wednesday, July 25, 2012
Results : Stellenberg vs Curro : 19 July
Tuesday, July 24, 2012
26 Julie : Stellenberg vs Tygerberg
Hersiene Program
| Tyd | Baan 2 Petro Canada | Baan 6 Krust Pizza | Baan 11 Prego King |
| 15:30 | 14A | 14D | 16D |
| 16:05 | 14B | 14C | 16C |
Monday, July 23, 2012
Netball News : 23 July 2012
Drie van ons 1st span netbalspeelsters is tydens die vakansie tot die o.17- SA oefengroep verkies. Veels geluk aan Megan Gossmann, Abeline Olivier en Courtney Taljaard met die skitterende prestasie.
Die 1st span en o.14A's gaan die WP en Wes-Kaap van 2 – 5 Augustus by die nasionale Uitdaagtoernooi in Boksburg verteenwoordig. Baie sterkte aan die 2 spanne vir die voorbereiding vir die prestige toernooi.
A.g.v. die reën is die ligawedstryde teen Tygerberg uitgestel.
Die 1st span het wel teen Bonnievale gespeel en met 36 – 14 geseëvier.
'n Spesiale dankie aan die 2 lede van die noodhulpspan wat op kort kennisgewing Saterdagmiddag diens gedoen het. Die Stellies waardeer jul opoffering.
Die 1st span het ook Donderdag met Bloemhof afgereken met 'n telling van 27 – 17.
Dinsdagmiddag speel die 1st span, o.19B, o.16A en B en o.14A, B en E –spanne by DF Malan. Die program is op die kennisgewingbord. Baie sterkte aan die spanne.
Vrydag neem 'n o.15 span aan 'n toernooi by Melkbos deel. Baie sterkte!!
Die lede van die WP Jongspan neem Vrydag en Saterdag aan die Spar toernooi op Clanwilliam deel. Ons hou duimvas vir die Stellies en hul spanmaats!
26 Julie : Stellenberg vs Tygerberg
| Tyd | Baan 2 Petro Canada | Baan 4 Chas Everitt | Baan 6 Krust Pizza | Baan 11 Prego King |
| 15:30 | 14A | 16B | 14D | 16E |
| 16:05 | 14B | 16A | 14C | 16D |
| 16:40 | | | | 16C |
Sunday, July 22, 2012
Stellenberg vs Tygerberg
Friday, July 20, 2012
24 Julie 2012 : Stellenberg vs DF Malan
| TYD | BAAN 1 | BAAN 2 | BAAN 3 |
| 15:30 | o.14B | o.16B | o.19B |
| 16:05 | o.14A | o.16A | o.14E |
| 16:40 | | o.19A | |
| TYD | SENTRUM |
| 15:00 | o.14E |
| 15:35 | o.14B |
| 16:10 | o.14A |
| 16:45 | o.16B |
| 16:20 | o.19B |
| 17:00 | o.16A |
| 17:35 | o.19A |
Wednesday, July 18, 2012
Saturday : 21 July 2012
| Tyd | Baan 1 Fair Cape | Baan 2 Petro Canada | Baan 4 Chas Everitt | Baan 6 Krust Pizza | Baan 11 Prego King |
| 08:30 | 16B | 19C | 14D | 16E | 16D |
| 09:10 | 19B | 14B | 14C | 19E | 16C |
| 09:50 | 16A | 14A | | 19D | |
| 10:30 | 19A | | | | |
| 12:00 | 19A vs Bonnievale | ||||