Tuesday, July 24, 2012

26 Julie : Stellenberg vs Tygerberg

Hersiene Program

 

Tyd

Baan 2

Petro Canada

Baan 6

Krust Pizza

Baan 11

Prego King

15:30

14A

14D

16D

16:05

14B

14C

16C

Monday, July 23, 2012

Netball News : 23 July 2012

Drie van ons 1st span netbalspeelsters is tydens die vakansie tot die o.17-  SA oefengroep verkies.  Veels geluk aan Megan Gossmann, Abeline Olivier en Courtney Taljaard met die skitterende prestasie.

Die 1st span en o.14A's gaan die WP en Wes-Kaap van 2 – 5 Augustus by die nasionale Uitdaagtoernooi in Boksburg verteenwoordig.  Baie sterkte aan die 2 spanne vir die voorbereiding vir die prestige toernooi.

A.g.v. die reën is die ligawedstryde teen Tygerberg uitgestel.

Die 1st span het wel teen Bonnievale gespeel  en met 36 – 14 geseëvier.

'n Spesiale dankie aan die 2 lede van die noodhulpspan wat op kort kennisgewing Saterdagmiddag diens gedoen het.  Die Stellies waardeer jul opoffering.

Die 1st span het ook Donderdag met Bloemhof afgereken met 'n telling van 27 – 17.

Dinsdagmiddag speel die 1st span, o.19B, o.16A en B en o.14A, B en E –spanne by DF Malan.  Die program is op die kennisgewingbord.  Baie sterkte aan die spanne.

Vrydag neem 'n o.15 span aan 'n toernooi by Melkbos deel.  Baie sterkte!!

Die lede van die WP Jongspan neem Vrydag en Saterdag aan die Spar toernooi op Clanwilliam deel.  Ons hou duimvas vir die Stellies en hul spanmaats!

26 Julie : Stellenberg vs Tygerberg

Tyd
Baan 2
Petro Canada
Baan 4
Chas Everitt
Baan 6
Krust Pizza
Baan 11
Prego King
15:30
14A
16B
14D
16E
16:05
14B
16A
14C
16D
16:40
 
 
 
16C
Die onder 19 spanne gaan op 'n latere datum speel.

Sunday, July 22, 2012

Stellenberg vs Tygerberg

Matches have been cancelled due to bad weather.
 
New date for matches to be confirmed.

Friday, July 20, 2012

24 Julie 2012 : Stellenberg vs DF Malan

Wedstryde vind plaas by DF Malan.
 
Rondtes as dit nie reën nie:
 

TYD

BAAN 1

BAAN 2

BAAN 3

15:30

o.14B

o.16B

o.19B

16:05

o.14A

o.16A

o.14E

16:40

 

o.19A

 

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Rondtes as dit reën :
 

TYD

SENTRUM

15:00

o.14E

15:35

o.14B

16:10

o.14A

16:45

o.16B

16:20

o.19B

17:00

o.16A

17:35

o.19A

Wednesday, July 18, 2012

Saturday : 21 July 2012

Stellenberg vs Tygerberg
 

Tyd

Baan 1

Fair Cape

Baan 2

Petro Canada

Baan 4

Chas Everitt

Baan 6

Krust Pizza

Baan 11

Prego King

08:30

16B

19C

14D

16E

16D

09:10

19B

14B

14C

19E

16C

09:50

16A

14A

 

19D

 

10:30

19A

 

 

 

 

12:00

19A vs Bonnievale