Monday, August 15, 2011

Results: Interschools vs Durbanville

Netbaluitslae: Stellenberg / Durbanville interskole

 

Slegs 2 spanne buig die knie voor Durbanville en elkeen met slegs 1 doel.

 

Span / Team

Telling / Score

O/19A

Wen  37 - 20

O/19B

Verloor  13 - 12

O/19C

Won 31 - 8

O/19D

Won 19 - 14

O/19E

Verloor 9 - 8

O/16A

Won 14 - 6

O/16B

Wen 15 - 9

O/16C

Won 29 - 10

O/16D

Wen 28 - 10

O/14A

Won 23 - 12

O/14B

Wen 20 - 11

O/14C

Won 29 - 5

O/14D

Wen 19 - 2

 

Well done to all the players! The matches were played in good spirit and you all

did yourself proud!

 

Tuesday, August 9, 2011

Challenge uitslae: 8/9 Aug.2011

Netbaluitslae: Challenge 8 en 9 Augustus in Boksburg

o/16A

Telling

Opponente

 

Framesby

Wen 13 - 10

Sentraal

Wen 13 - 8

AHMP

Verloor 16 - 10

Frikkie Meyer

Wen 17 - 10

Middelburg

8 - 8

Brits

Wen 9 – 8

Semi-finaal         Waterkloof

Verloor 21 – 6

Uitspeel vir 3de en 4de plek       AHMP

Verloor 12 – 11

 

 

o/19A

 

Oranje

22 - 22

Kuswag

Wen 32 - 19

HTS Middelburg

Verloor 24 – 21

Potch Volkskool

Wen 24 – 15

Ben Vorster

Wen 29 – 21

Paarl Gim

Wen 28 - 26

 

Die Stellies is deur die toeskouers geprys vir hul puik gedrag en mooi netbal wat hul gespeel het.

Ons is veral trots op die o/19A’s wat in die 2011 seisoen vir Paarl Gim 3 keer geklop het.

 

Monday, August 1, 2011

Results against Swartland (friendly matches)

Netbaluitslae:  Stellenberg / Swartland 30 Julie

Span / Team

Telling / Score

o/19A

Speel nie a.g.v. Netbal Grand Series in Bloemfontein

o/19B

Speel nie

o/19C

Won 20 - 8

o/19D

Wen 31 - 7

o/19E

?

o/16AB @ o/16A

Verloor 17 - 8

o/16B

Wen 22 - 10

o/16C

Won 30 - 8

o/16D

Wen 11 - 6

o/16E

Won 11 - 8

o/14A

Won 19 - 15

o/14B

Verloor  13 - 11

o/14C

Wen

o/14D

Wen

 

A.g.v. meisiekoor se deelname in Pretoria en die WP Jongspan wat in Clanwilliam aan ‘n toernooi deelgeneem

het, moes die o/16B span die o/16A span volmaak.

The U14 A team played with 3 A-team players and managed to win a nailbiting match indeed!

 

 

 

26 - 30 July match results


Die eerste netbalspan is een van die 4 beste netbalspanne in Suid-Afrika.
Die Stellies het Vrydag en Saterdag aan die Netbal Grand Series se semi-finale rondtes in Bloemfontein deelgeneem.
Hulle het die Wes-Kaap verteenwoordig teen KZN, die Vrystaat en die Oos-Kaap.
Die Stellies het HoĆ«rskool  Kuswag van Amanzimtoti met  37 – 19 geklop en toe met 3 doele teen HoĆ«rskool
Sentraal van Bloemfontein verloor.
Wat ‘n skitterende prestasie!!                 


Netbaluitslae: Stellenberg / DF Malan 26 Julie
Span / Team
Telling / Score
o/19A
Won 31 - 19
o/19B
Wen 19 - 17
o/16A
won

Netbaluitslae: Stellenberg / Tygerberg 26 Julie
Span / Team
Telling / Score
o/19C
Verloor 23 - 19
o/19D
Won 19 - 9




Monday, July 25, 2011

Results vs. De Kuilen 23 July 2011

Saalbyeenkoms:  Maandag 25 Julie

Die eerste netbalspan speel Vrydag en Saterdag in Bloemfontein in die semi-finale van die Netbal Grand Series se suidelike kompetisie.  Hulle kom te staan teen Kuswag van KZN, Sentraal van Bloemfontein en Grens van Oos-Londen. Baie sterkte aan ons 9 netbalspeelsters wat die Wes-Kaap gaan verteenwoordig.

 

 

Netbaluitslae: Stellenberg / De Kuilen 23 Julie

Span / Team

Telling / Score

o/19A

Wen 29 - 22

o/19B

Verloor 11 - 25

o/19C

Won 28 - 3

o/16A

Verloor 12 - 18

o/16B

Verloor 14 - 26

o/16C

Wen  ? 

o/16D

Wen  ? 

o/16E

Verloor 10 - 11

o/16F

Won 20 - 14

o/14A

Wen 13 - 12

o/14B

Won 17 - 11

o/14C

Wen 23 - 9

 

Congrats girls on excellent results against a strong netball school!

 

 

Saturday, July 9, 2011

Wes Kaap Grand Series wenners

 

 

The U19A team beat De Kuilen in the final leg of the Western Cape

Grand Series Challenge last night.

 

The final score was 32-18!

Well done girls!