WP Uitspeel / Challenge: Saterdag 7 Mei 2011
| 16A | Opponente / Opponents | Telling / Score |
| | De Kuilen | Verloor 18 - 10 |
| | DF Malan | Won 19 - 11 |
| | Bellville | Wen 24 – 3 |
| | | |
| 19A | DF Malan | Won 22 - 17 |
| | Bellville | Verloor 21 - 18 |
| | Durbanville | Wen 22 - 10 |
| | Wes – Kaap Sportskool | Won 24 - 12 |
| | | |
Die o/19A span word aangewys as die WP wenners en gaan die provinsie op 4 Junie by die Wes – Kaap uitspeel verteenwoordig. Veels geluk aan die Stellies en baie sterkte vir die voorbereiding vir hierdie groot kompetisie!! Ons is trots op julle!!
Nicole Marais (k) Melandi Pretorius (o/k)
Kaylin Ball Nicole Taylor
Andrea van Zyl Courtney Taljaard
Abeline Olivier Megan Gossman
Danielle Adendorff
No comments:
Post a Comment