- Eerstespan
- 16A
- 14A
Venue - De Kuilen High School, Kuilsriver
Tyd - Wedstryde begin 8:30
Al die netbalnuus by Hoƫrskool Stellenberg // All the netball news at Stellenberg High
Venue - De Kuilen High School, Kuilsriver
Tyd - Wedstryde begin 8:30
ROUND | TYD | COURT 1 | BAAN 2 | BAAN 3 |
| | |||
1 | 8:30 | 0.14C | 0.16E | 0.16D |
| | |||
| | |||
2 | 9:10 | 0.16C | 0.19D | 0.14D |
| | |||
| | |||
3 | 9:50 | 0.19C | 0.16F | o.14E |
| |
Span / Team | Opponent / Opponent | Telling / Score |
19 D | 19C | Wen 33 – 5 |
19E | 19D | Won 12 – 2 |
16E | 16C | Wen 28 – 8 |
16F | 16D | Won 22 – 0 |
14E | 14C | Wen 13 – 10 |
14F | 14D | Lose 23 - 1 |
Wes-Kaapproewe
Ons o.15, o.16, en o.17 WP netbalspeelsters het Vrydag en Saterdag teen speelsters van Boland en SWD gekompeteer vir 'n plek in die Wes-Kaapspan. Veels geluk aan die volgende Stellies wat tot die streekspanne verkies is:
o.15 Nichole Taljaardt
o.16 Cindi Pretorius en Elmarie Swanepoel
o.17 Megan Gossmann, Andrea Blows, Courtney Taljaardt, Danielle Adendorff en Abeline Olivier
Hulle gaan gedurende Junie die streek by die nasionale toernooi verteenwoordig.
Punt Sportdag
Baie dankie aan al die netbalspeelsters vir hul puik gedrag, netjiese voorkoms en skitterende sportmanskap. As gevolg van die Wes-Kaapproewe kon die A-spanne nie deelneem nie. 'n Spesiale dankie aan die o.19B-span wat in die hoofwedstryd gespeel het en getoon het wat Stellies netbalstyl is.
Netbaluitslae: Stellenberg / Punt 19 Mei 2012
Span / Team | | opponente |
o/19B | Wen 17 - 11 | |
o/19C | Verloor 16 - 22 | Gekombineerde o/16A en o/18A |
o/16B | Wen 27 - 1 | |
o/16C | Wen 24 - 3 | o/15B |
o/16D | Wen 10 - 9 | o/15C |
o/14B | Verloor 4 - 14 | o/14A |
o/14C | Wen 14 - 9 | |
o/14D | Verloor 9 - 11 | |
o/14E | Verloor 15 - 25 | |
It is your response to winning or losing that makes you a winner or loser.
Span / Team | |
o/19B | Wen 17 - 11 |
o/19C | Verloor 16 - 22 |
o/16B | Wen 27 - 1 |
o/16C | Wen 24 - 3 |
o/16D | Wen 10 - 9 |
o/14B | Verloor 4 - 14 |
o/14C | Wen 14 - 9 |
o/14D | Verloor 9 - 11 |
o/14E | Verloor 15 - 25 |